Central Provincial Loft

2021

2021 VEILINGROL.xls.pdf 2021 VEILINGROL.xls.pdf
Size : 63.93 Kb
Type : pdf

In die lig van die hoe standaard duiwe wat aan die Cream of the Crop veiling gaan deelneem het ons besluit om ook met ons veiling ons horisonne te verbreed en van die beskikbare tegnologie gebruik te maak om meer blootstelling aan die duiwe te gee.  Ons gaan dus hierdie jaar van TOP PIGEON gebruik maak om die Cream of the Crop veiling aan te bied.  Duiwe sal dan in kleiner groepe aangebied word in 'n poging om die bes moontlike prys vir ons deelnemers te verkry.

In light of the high standard of pigeons that will participate in the Cream of the Crop Auction, we decided to broaden our horizons with out auction and use the available technology to give more exposure to the pigeons.  This year we are going to use TOP PIGEON to present the Cream of the Crop Auction.  Pigeons will then be presented smaller groups in an effort to obtain the best possible price for our participants.

2021 VEILINGLYS.pdf 2021 VEILINGLYS.pdf
Size : 64.321 Kb
Type : pdf
2021 CREAM OF THE CROP VEILINGLYS.pdf 2021 CREAM OF THE CROP VEILINGLYS.pdf
Size : 60.021 Kb
Type : pdf
2021 AFHANDELINGSLYS.pdf 2021 AFHANDELINGSLYS.pdf
Size : 187.283 Kb
Type : pdf

LAAT WEET ASB WAT MET U DUIWE MOET GEBEUR VOOR 19 SEPTEMBER 2021

Duiwe gemerk met GEEL kwalifiseer vir die veiling, behalwe waar hulle in die Opes ingeskryf word.  Eienaars kan duiwe wat reeds 2 jaar in die opes deelgeneem het ook huistoe neem sonder dat hulle veiling toe gaan.

STAMBOME/STRAINS VAN VEILINGDUIWE WORD BENODIG OM IN AANMERKING TE KOM VIR 50% KICK-BACK - NA AFTREKKING VAN VEILINGKOSTE

Al die duiwe kan oorgeskryf word na 2022 Opes met slegs die inskrywingsfooi van R1,500 betaalbaar in 2022. (Opes en Jaarouds).  Sodra jy jou duif inskryf vir die opes aanvaar jy die betalingsvoorwaardes en commit jy jou en MOET dan die duif aktiveer.

Eienaars kan duiwe wat nie veiling of opes toe gaan nie terugneem huistoe.  Andersins sal hulle beskikbaar gestel word aan ander persone om in die opes in te skryf, of verkoop word vir die hokeienaar se rekening.

FOTOS:  Wenners van wedvlugte, alle pryswenners van die finaal plus die eerste 20 ACE pigeons kry foto's as deel van hulle prys.  Indien u 'n foto van ander duiwe geneem wil he kan ons dit doen op u eie koste. R100/duif