Central Provincial Loft

2019 

2019 VEILINGROL.xls.pdf 2019 VEILINGROL.xls.pdf
Size : 64.65 Kb
Type : pdf
2019 PRYSGELD JAAROUDS.pdf 2019 PRYSGELD JAAROUDS.pdf
Size : 47.326 Kb
Type : pdf
2019 PRYSGELD OPES.pdf 2019 PRYSGELD OPES.pdf
Size : 41.201 Kb
Type : pdf

Besoek ons veiling website vir Pre-bidding, foto's en pedigrees

www.centralloftpigeonauctions.co.za

Indien u probleme ondervind skakel gerus vir Hilda 081 023 4483

of Koot 083 511 8736 vir bystand.

BL 2 VEILINGLYS BY LOT NR.pdf BL 2 VEILINGLYS BY LOT NR.pdf
Size : 62.975 Kb
Type : pdf
BL 3 VEILINGLYS BY OWNER.pdf BL 3 VEILINGLYS BY OWNER.pdf
Size : 62.789 Kb
Type : pdf
BL 1 TOT LOT 17.pdf BL 1 TOT LOT 17.pdf
Size : 7742.333 Kb
Type : pdf
LOT 18 TOT 37.pdf LOT 18 TOT 37.pdf
Size : 15295.378 Kb
Type : pdf
LOT 38 tot 57.pdf LOT 38 tot 57.pdf
Size : 12114.778 Kb
Type : pdf
LOT 58 TOT 73.pdf LOT 58 TOT 73.pdf
Size : 6458.908 Kb
Type : pdf
LOT 73 PEDIGREE ZA GPU 08477 17.pdf LOT 73 PEDIGREE ZA GPU 08477 17.pdf
Size : 3051.272 Kb
Type : pdf
LOT 74 TOT 93.pdf LOT 74 TOT 93.pdf
Size : 7328.741 Kb
Type : pdf
LOT 94 TOT QB6.pdf LOT 94 TOT QB6.pdf
Size : 6615.975 Kb
Type : pdf

LAAT WEET ASB WAT MET U DUIWE MOET GEBEUR VOOR 13 SEPTEMBER 2019

Duiwe gemerk met GEEL is kwalifiseer vir die veiling, behalwe waar hulle in die Opes ingeskryf word.  Eienaars kan duiwe wat reeds 2 jaar in die opes deelgeneem het ook huistoe neem sonder dat hulle veiling toe gaan.

STAMBOME/STRAINS VAN VEILINGDUIWE WORD BENODIG OM IN AANMERKING TE KOM VIR 45% KICK-BACK

Al die duiwe kan oorgeskryf word na 2020 Opes met slegs die inskrywingsfooi van R1,250 betaalbaar in 2020. (Opes en Jaarouds)

Eienaars kan duiwe wat nie veiling of opes toe gaan nie terugneem huistoe.  Andersins sal hulle beskikbaar gestel word aan ander persone om in die opes in te skryf, of verkoop word vir die hokeienaar se rekening.

FOTOS:  Wenners van wedvlugte, alle pryswenners van die finaal plus die eerste 20 ACE pigeons kry foto's as deel van hulle prys.  Indien u 'n foto van ander duiwe geneem wil he kan ons dit doen op u eie koste.


Prysuitdeling en Veiling - Saterdag, 26 Oktober 2019

Prysuitdeling - 09h00

Veiling direk daarna

Braaipakkies en drinkgoed te koop

Vure en bykosse sal voorsien word

U word hartlik uitgenooi



2019 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx-min.pdf 2019 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx-min.pdf
Size : 184.537 Kb
Type : pdf