Central Provincial Loft

2019 PROGRAM

Padwerk begin die week van14 Mei met klein baba-treetjies in die eerste week.  Die duiwe word in tussenposes per vlak oopgemaak tot die amptelike oefenvlug vanaf Colesberg wanneer hulle vir die eerste keer gelyk oopgemaak word.   Oefenvlugte van ongeveer 70+ km sal op die Benzing vertoon word.

 

WEDVLUGPROGRAM 2019-1.jpg WEDVLUGPROGRAM 2019-1.jpg
Size : 153.01 Kb
Type : jpg