Central Provincial Loft

Foto's / Pictures 

Veiling en Prysuitdeling, 24 September 2012

 Finale Wedvlug, 31 Augustus 2012 vanaf Prince Albert Road en ons wag vir die duiwe!

Hokopening 26 November 2010:  Bykans 100 duiweboere van Bloemfontein en omstreke woon die openingsplegtigheid by. Daar word heerlik gekuier en ge-eet.

Exceder Hanover Hotspot 15 Julie 2011