Central Provincial Loft

ALGEMENE VERKOPING VAN OORBLYWENDE DUIWE IN DIE HOK

VANAF VRYDAG 9 OKTOBER TOT SONDAG 11 OKTOBER OM 11H00

R300 PER DUIF

JAAROUDS VERKOPING 2015.pdf JAAROUDS VERKOPING 2015.pdf
Size : 51.895 Kb
Type : pdf
OPE VERKOPING 2015.pdf OPE VERKOPING 2015.pdf
Size : 46.656 Kb
Type : pdf

 

Die 2015 Veiling en Prysuitdelingsfunksie vind plaas op Donderdag 24 September 2015.  (Erfenisdag)

Besigtiging van die duiwe vanaf 08h00.

Prysuitdeling 09h00

Veiling direk na Prysuitdeling

Braaipakkies en drinkgoed te koop.

Slaaie, eetgerei en vure word verskaf. 

 

Hieronder vind u die VOORLOPIGE Veiling katalogus.   

Laat weet asb die ras/pedigree van u duiwe vir insluiting in die katalogus. 

U kan reeds voor die veiling 'n bod insit op enige van die duiwe.   

 

2015

Voorlopige Veilingkatalogus.

Laat weet asb dringend u duif se stamboom of ras vir insluiting in die katalogus.  

2015 VEILING BROSJURE.pdf 2015 VEILING BROSJURE.pdf
Size : 3552.277 Kb
Type : pdf
AVAILABLE PEDIGREES LOT 1 - 100.pdf AVAILABLE PEDIGREES LOT 1 - 100.pdf
Size : 5682.246 Kb
Type : pdf
AVAILABLE PEDIGREES LOT 101 - 174.pdf AVAILABLE PEDIGREES LOT 101 - 174.pdf
Size : 6676.472 Kb
Type : pdf

AFHANDELINGSLYSTE/FINALIZATION LISTS:

JAAROUDS/YEARLINGS

VEILINGDUIWE/AUCTION:

Om in aanmerking te kom vir die 50% kickback moet u asb binne die volgende 2 weke 'n pedigree of ras  aanstuur.
In order to receive the 50% kickback please supply a pedigree or strain within the next two weeks.

OORBLYWENDE DUIWE/REMAINING PIGEONS:    Laat weet asb voor 11 September:

  • Duiwe wat nie veiling toe gaan nie kan oorgeplaas word na die OPE 2016.  U betaal SLEGS volgende jaar die inskrywingsfooi van R800.
  • U het ook die keuse om u duif terug te koop teen 'n minimum van R300. 
  • Die oorblywende duiwe sal teen 'n minimum van R300 vir die hok se rekening verkoop word.

OPE DUIWE/OPENS:

U kan die volgende keuses uitoefen:  Laat weet asb voor 11 September
  • Skryf die duif weer in vir die  OPE 2016
  • Neem u duif huis toe.
  • Indien u nie een van bogenoemde wil uitoefen sal ons 'n huis vir die duif vind. 


OPE AFHANDELINGSLYS FINALIZATION LIST.pdf OPE AFHANDELINGSLYS FINALIZATION LIST.pdf
Size : 56.175 Kb
Type : pdf

2014

VEILING KATALOGUS 2014.pdf VEILING KATALOGUS 2014.pdf
Size : 2663.17 Kb
Type : pdf

2013

VEILING KATALOGUS 2013.pdf VEILING KATALOGUS 2013.pdf
Size : 3280.56 Kb
Type : pdf