Central Provincial Loft

2020 

2020 VEILINGROL.xls.pdf 2020 VEILINGROL.xls.pdf
Size : 71.123 Kb
Type : pdf
CREAM OF THE CROP AUCTION BY OWNER.pdf CREAM OF THE CROP AUCTION BY OWNER.pdf
Size : 66.731 Kb
Type : pdf
VEILINGBROSJURE_compressed (1).pdf VEILINGBROSJURE_compressed (1).pdf
Size : 11519.739 Kb
Type : pdf

LAAT WEET ASB WAT MET U DUIWE MOET GEBEUR VOOR 27 SEPTEMBER 2020

Duiwe gemerk met GEEL kwalifiseer vir die veiling, behalwe waar hulle in die Opes ingeskryf word.  Eienaars kan duiwe wat reeds 2 jaar in die opes deelgeneem het ook huistoe neem sonder dat hulle veiling toe gaan.

STAMBOME/STRAINS VAN VEILINGDUIWE WORD BENODIG OM IN AANMERKING TE KOM VIR 45% KICK-BACK

Al die duiwe kan oorgeskryf word na 2021 Opes met slegs die inskrywingsfooi van R1,500 betaalbaar in 2020. (Opes en Jaarouds).  Sodra jy jou duif inskryf vir die opes aanvaar jy die betalingsvoorwaardes en commit jy jou.

Eienaars kan duiwe wat nie veiling of opes toe gaan nie terugneem huistoe.  Andersins sal hulle beskikbaar gestel word aan ander persone om in die opes in te skryf, of verkoop word vir die hokeienaar se rekening.

FOTOS:  Wenners van wedvlugte, alle pryswenners van die finaal plus die eerste 20 ACE pigeons kry foto's as deel van hulle prys.  Indien u 'n foto van ander duiwe geneem wil he kan ons dit doen op u eie koste. R100/duif


Prysuitdeling en Veiling - Saterdag, 31 Oktober 2020

Prysuitdeling - 09h00

Veiling direk daarna

Braaipakkies en drinkgoed te koop

Vure en bykosse sal voorsien word

U word hartlik uitgenooi



2020 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx.pdf 2020 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx.pdf
Size : 205.445 Kb
Type : pdf