Central Provincial Loft

2018 

2018 VEILINGLYS BY OWNER.pdf 2018 VEILINGLYS BY OWNER.pdf
Size : 284.469 Kb
Type : pdf
2018 VEILING KATALOGUS LOT 1-19.pdf 2018 VEILING KATALOGUS LOT 1-19.pdf
Size : 10034.486 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 20 - 40.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 20 - 40.pdf
Size : 10745.23 Kb
Type : pdf
2018 VEILING KATALOGUS LOT 41-60.pdf 2018 VEILING KATALOGUS LOT 41-60.pdf
Size : 6463.877 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 61 - 79.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 61 - 79.pdf
Size : 5992.162 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 80-99.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 80-99.pdf
Size : 5250.596 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 100-119.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 100-119.pdf
Size : 6142.541 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 120-140.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 120-140.pdf
Size : 6696.431 Kb
Type : pdf
2018 VEILINGKATALOGUS LOT 141-144.pdf 2018 VEILINGKATALOGUS LOT 141-144.pdf
Size : 864.808 Kb
Type : pdf

LAAT WEET ASB WAT MET U DUIWE MOET GEBEUR VOOR 23 SEPTEMBER 2018

Duiwe gemerk met GEEL is kwalifiseer vir die veiling, behalwe waar hulle in die Opes ingeskryf word.

STAMBOME/STRAINS VAN VEILINGDUIWE WORD BENODIG OM IN AANMERKING TE KOM VIR 45% KICK-BACK

Al die duiwe kan oorgeskryf word na 2019 Opes met slegs die inskrywingsfooi van R1,000 betaalbaar in 2019. (Opes en Jaarouds)

Eienaars kan duiwe wat nie veiling of opes toe gaan nie terugneem huistoe.  Andersins sal hulle beskikbaar gestel word aan ander persone om in die opes in te skryf, of verkoop word

FOTOS:  Wenners van wedvlugte, alle pryswenners van die finaal plus die eerste 20 ACE pigeons kry foto's as deel van hulle prys.  Indien u 'n foto van ander duiwe geneem wil he kan ons dit doen op u eie koste.


Prysuitdeling en Veiling - Saterdag, 20 Oktober 2018

Prysuitdeling - 10h00

Veiling direk daarna

Braaipakkies en drinkgoed te koop

Vure en bykosse sal voorsien word

U word hartlik uitgenooi



2018 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx.pdf 2018 AFHANDELINGSLYSTE.xlsx.pdf
Size : 237.051 Kb
Type : pdf

2017

DUIWE TE KOOP - R350 elk

Hiermee 'n lys van duiwe van die 2017 seisoen wat nog beskikbaar is teen R350 per duif op 'n "first come" basis. 

Hierdie duiwe kan ook in die Opes 2018 ingeskryf word - Duif dan gratis met slegs die inskrywingsfooi R1,000 per duif betaalbaar in 2018.  Die duif is dan u eiendom.

Skakel onmiddellik indien u in 'n duif belangstel.   



DUIWE TE KOOP OPDATEER 21 DES 2017.pdf DUIWE TE KOOP OPDATEER 21 DES 2017.pdf
Size : 59.8 Kb
Type : pdf

Prysuitdeling en Veiling 2017


Saterdag, 21 Oktober 2017


09h00 Prysuitdeling

10h00 Veiling

Braaipakkies en drinkgoed te koop

Slaaie en bykosse word voorsien.

Pre-bidding  en alle prestasies en pedigrees beskikbaar op 

http://centralloftpigeonauctions.co.za


Hieronder die finale veilingbrosjure:

2017 VEILINGBROSJURE MERGED compressed.pdf 2017 VEILINGBROSJURE MERGED compressed.pdf
Size : 11723.504 Kb
Type : pdf

Hiermee die veilingverkope per eienaar.  Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om die veiling 'n groot sukses te maak.

VEILING ROL 2017 BY OWNER.pdf VEILING ROL 2017 BY OWNER.pdf
Size : 283.369 Kb
Type : pdf